Volkshulp se webtuiste is n werk in wording. Ongelukkig is daar nie tans n afdeling waar die volgende advertensie tuis sal voel nie. Vir tyd en wyl sal hierdie bladsy gebruik word.
Die antieke Stinkhout tafel op die onderste foto is te koop. Indien u sou belangstel,
kontak Danie van Zyl by 073 447 0847.
