Spesiale pakkette vir besighede en individue

Groep 1:
Vakke: Basiese administrasie, telefoon en toonbank vaardighede en kleinkas.
Koste: R650

Groep 2:
Vakke: Indiensnemingsvaardighede, telefoon en toonbank vaardighede en riglyne vir vergaderings.
Koste: R500

Groep 3:
Vakke: Baba en kleuter versorging, siektes en ontwikkeling.
Koste: R500

Groep 4:
Vakke: Kommunikasie (skriftelik, telefonies, toonbank), riglyne vir vergaderings en liggaamstaal.
Koste: R500

Groep 5:
Vakke: Indiensnemingsvaardighede, telefoon en toonbankvaardighede, riglyne vir vergaderings en tydsbestuur.
Koste: R500

Trebor Facilitating
Tel: 012 344 3501
Sel: 078 574 3173 / 083 498 1226
Faks: 086 693 5677