Hoe kan ek help?
Ons het nog ‘n bakkie nodig omdat ons werksaamhede so uitgebrei het dat ons nie meer alles kan behartig met die twee bakkies wat ons tot ons beskikking het nie.
Ons benodig altyd komberse in die winter.
Ons het steeds meer voedsel nodig omdat dit voorsien in die basiese behoeftes van mense. Die aanvraag vir voedsel neem daagliks toe. Sedert die ooreenstemmende tyd verlede jaar het die aanvraag vir voedsel meer as verdubbel.
Ons gee 'n basiese kospakkie wat bestaan uit:
Ons vul dit aan met vars groente vrugte/ brood/soya ens. soos wat ons beskikbaar het.
Ons het geen babamelk of babapap nie en daar is ‘n groot behoefte hieraan.
Donasies:
Rekeningnaam: Volkshulp2000. • Absa, Ben Swartstraat • Rekeningtipe: Tjek • Rekeningnommer: 101 76 514